Wat sê die prokureur Igna Klynsmith

ISBN:

Published:

Paperback

132 pages


Description

Wat sê die prokureur  by  Igna Klynsmith

Wat sê die prokureur by Igna Klynsmith
| Paperback | PDF, EPUB, FB2, DjVu, AUDIO, mp3, RTF | 132 pages | ISBN: | 7.17 Mb

Die afgelope 21 jaar lank bemagtig Igna Klynsmith luisteraars deur sy RSG-program Regsake met kundige raad en praktiese insig oor regsake wat elkeen raak. Na aanleiding van die groot reaksie op sy program het hy en sy spesialisgaste ’n bruikbareMoreDie afgelope 21 jaar lank bemagtig Igna Klynsmith luisteraars deur sy RSG-program Regsake met kundige raad en praktiese insig oor regsake wat elkeen raak.

Na aanleiding van die groot reaksie op sy program het hy en sy spesialisgaste ’n bruikbare bundel saamgestel wat praktiese regsadvies bied. Dit bevat ’n keur uit regsake van algemene belang asook hofsake wat die wêreld laat regop sit het. Wat sê die prokureur? wil jou as leser bemagtig met deskundige advies sodat jy ingelig is en weet waar om hulp te kry. Igna bring jou selfs tot binne die hofsale waar opspraakwekkende sake afspeel: gifmoordenaresse, Nuremberg, Nelson Mandela en Rivonia, ’n hofsaak teen kewers ...



Enter the sum





Related Archive Books



Related Books


Comments

Comments for "Wat sê die prokureur":


rotoinvaders.pl

©2009-2015 | DMCA | Contact us